Our Customers' Testimonials

What customers say about THAT™ Magnesium products.

The Healthy Alternative To magnesium... THAT works!!
Any product is as good as the customer say it is... no matter what the manufacturer say or how much they want to promote it. Basically, the value of a product is determined by the consumer - they are the true judges. Here below follows some of our customers' comments...

ALL TESTIMONIALS BELOW ARE VERIFIABLE.


My patient, Mrs Groenewald, take Miracle Magnesium Oil and the Blue Spray. Since using it she experience less muscle pain and has much more energy. These supplements has no interaction with her chronic medication and is safe for her to use.
- Dr. Karin Breytenbach -


Mr Joubert is insulin resistant and after 4 years on medication his blood count was never below 31. He was also diagnosed with a Fatty Liver even though he does not use alcohol or smoke. He's almost permanently on an oxygen machine. After he took Miracle Magnesium Oil for only 3 weeks his blood count dropped from 31 to 13. Using it for 5 month now he started dreaming again when asleep. Blood tests are available on request.
- Mr Leendert Joubert -


Ek en my man gebruik Magnesium Inflama Spray (THAT Inflama Spray™) vir die afgelope 2 jaar. Dit bring verligting vir Arthritis en lae rugpyn. Van my vingers wat al begin krom trek het, het baie mooi reg gekom. My man kry dadelik verligting van slym op sy bors. Inflama Spray word beslis deur ons aanbeveel.
- Ria van Drie Riviere -


Ek was in 'n motor ongeluk. Alby knee vergruis - beide vervang. Pen deur enkel en deur skouer. My nek gekraak en my kakebeen was op 2 plekke gebreek, borsbeen gebreek, ribbes gebreek en rugwerwels gekraak - ek moes dood gewees het. Ek loop die laaste 5 jaar met 'n kierie en huil soms van ondraaglike pyn. Ek het Iflama Spray op die Delwersfees raakgeloop. Die dame het dit op my gespuit en binne 'n half uur kon ek sonder my kierie loop - 2 ure daarna nog steeds geen pyn. Dankie Inflama Spray vir 'n wonderwerk.
- Koos Du Plooy van Christiana -


Ek het my Cholesterol laat toets by Arie Nel Apteek. Dit was 6,4. Ek het toe by 'n staatskliniek pille gekry om te drink - 20mg elke aand. Na so paar maande het ek dit weer gaan toets, dit was toe 6,1 - steeds hoog. Ek hoor toe oor radoi Pretoria van Miracle Magnesium (nou THAT Magnesium) en bestel toe daarvan en begin dit gebruik. Ek het toe die pille gelos. Binne drie weke het ek weer my cholesterol laat toets - dit was toe net 4.
Ek wil net sê baie dankie aan my Hemelse Vader wat mense die kennis gee om dit wat Hy ons gee te kan gebruik om ons te genees. Al die eer kom Hom toe. Baie dankie dat julle mense se welsyn op die hart dra. Ook vir die wonderlike produkte van Miracle Magnesium (nou THAT Magnesium™) - die naam sê als. Ek kan dit enige tyd aanbeveel - dit werk regtig!!!
- Susan van Tonder -


Ek wil julle regtig bedank vir die Magnesium olie wat julle vir my gestuur het saam met Hennie Nel se bestelling. Ek sou dit seker nooit uit my eie probeer het nie, maar min het ek geweet wat hierdie produk alles doen.
Ek sukkel al vir jare met verskriklike sooibrand en oortollige suur in my liggaam. Ek het die afgelope 5 dae vier maal per dag die olie in water gedrink en het geen verdere ongemak nie - selfs al eet ek brood. Baie dankie vir hierdie wonderlike produk.
- Pierre Oosthuizen - Johannesburg -

Want to become an Agent

We have a Business Opportunity for you! (Nominal capital required)
Contact Us Now